NG Kerk Suikerbos - Kleiduif skiet

Geleentheid

When

November 25, 2023    
All Day

Bookings

Bookings closed

Klink sommer lekker vir die manne!! 25 November 2023

Ons nooi u uit om deel te wees met of sonder ’n geweer.

  • Elke ou gaan verantwoordelik wees vir die betaal van eie patrone en kleiduiwe.
  • Bring jou eie geweer en kontant vir ammunisie.
  • Vleispakkies sal ook beskikbaar wees om gesellig saam te braai met voorafbestelling.
  • Kostes sal later deurgegee word.

Maak nou al hierdie datum vas en gesels gerus met Pieter Möller of die kerkkantoor indien daar enige vrae is.

Bookings

Bookings are closed for this event.

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram