WEBJOERNAAL
Vrug van die Gees 7: Getrouheid
Xanthe Galanis Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Galasiërs 5:22-23(a) Bly getrou tot die dood toe, en Ek sal julle die lewe as kroon gee. Openbaring 2:10 (b) Alle goeie verhoudings word gebou op getrouheid. 'n Vrou en man wat getrou is aan mekaar is noodsaaklik vir 'n […]
Posted by JC Els
June 9, 2023