WELKOM BY ONS KERK - Tuis

WORD DEEL vAN ONS
GEMEENSKAP

LEER MEER

PSALMS 31:15
Maar ék vertrou op U,
o Here! Ek sê: U is my God.

KOMENDE GELEENTHEDE

INFORMASIE OOR KOMENDE GELEENTHED

July 2024

Erediens

Erediens

July 28, 2024    
9:00 am - 10:30 am

August 2024

Erediens

Erediens

August 4, 2024    
9:00 am - 10:30 am
Erediens

Erediens

August 11, 2024    
9:00 am - 10:30 am
BEKYK ALLE GELEENTHEDE

sub-headline

'n kerk wat relevant is

Oor ons

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

Raak betrokke

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

Gee terug

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.

GESKIEDENIS

WIE IS ONS

NG Kerk Suikerbos is op 30 September 1985 is daar ’n vergadering gehou met die Ringskommissie van Vereeniging in die kerkgebou van Drie Riviere-Oos. Die 3 primariuslede van die Ringskommissie, naamlik di. JB Haasbroek, CF Marais en HM Janse van Rensburg was teenwoordig, sowel as gemeentelede wat binne die voorgestelde grense woon van die nuwe gemeente wat in die Kerkbode van 4 September 1985 opgeroep is na die stigtingsvergadering.

Ds. Haasbroek het bekend gemaak dat sekere voorbereidende stappe met die oog op afstigting reeds afgehandel is. Afstigtingsvorms is reeds gedurende Maart 1985 gesirkuleer. 97% van die lidmate was ten gunste van afstigting en op 22 April 1985 het dit vir goedkeuring voor die Kerkraad gedien. [Bep. 26.6.1] ’n Aanbeveling is voor die Ring gelê en in 1985 is verlof gegee tot afstigting. Op die vergadering van 30 September 1985 is besluit op die naam van die gemeente naamlik, DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE GEMEENTE/KERK, SUIKERBOS. Ds. CF Marais is deur die Ringskommissie benoem as konsulent [Bep. 26.9.2] Die eerste kerkraadslede is ook verkies (20 ouderlinge en 20 diakens) Gemeentegrense is ook tydens die vergadering vasgestel met 173 besoekpunte.

Op die vergadering van 14 Oktober 1985 is daar gestem dat Ds. G. Doyer van N G Gemeente Driehoek na Suikerbos beroep word. Hy het nie die beroep aangeneem nie en op ’n beroepingsvergadering gehou op 3 November 1985 is daar gestem dat ds. J. Louw van Unitaspark beroep word. Op 19 Januarie 1986 het ds, Louw sy demissie by Unitaspark Gemeente ontvang en vanaf diè datum is hy die verantwoordelikheid van Suikerbosgemeente. Ons het vir 4 jaar lank van die skoolsaal van Laerskool Suikerbos gebruik gemaak om kerk te hou en ds. Louw se besvestiging, intreepreek en ontvangs het daar plaasgevind op Sondag 26 Januarie 1986.

ONS MISSIE EN VISE

VIER SAAM MET ONS

NG Kerk Suikerbos is op 30 September 1985 is daar ’n vergadering gehou met die Ringskommissie van Vereeniging in die kerkgebou van Drie Riviere-Oos. Die 3 primariuslede van die Ringskommissie, naamlik di. JB Haasbroek, CF Marais en HM Janse van Rensburg was teenwoordig, sowel as gemeentelede wat binne die voorgestelde grense woon van die nuwe gemeente wat in die Kerkbode van 4 September 1985 opgeroep is na die stigtingsvergadering.

Kyk en luister

ERDIENSTE EN JOERNALE

June 9, 2023
Hoop vir die toekoms – en vir vandag

Xanthe Hancox  Maar ons leef in die verwagting van 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers. 2 Petrus 3:13, 1983-vertaling Dit is maklik om mismoedig te word oor die toestand van ons wêreld. Ons hoor van oorloë, natuurrampe, ongeregtigheid en lyding, en ons wonder […]

June 9, 2023
Moenie moed opgee nie

Xanthe Hancox  Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly. Ons […]

June 9, 2023
God is aan jou kant – Hy seën ons in moeilike tye

Louise Gevers maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Jesaja 40:31 Ek sal altyd dankbaar wees vir die boek Job in die OuTestament. Reeds op 'n jong ouderdom het die boek my aangegryp en […]

Sosiale Media

Youtube

DEEL, INSPIREER, INNOVEER

Afkondigings

BEKYK ALLE AFKONDIGNGS
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram